Template:Welcome/i18n/af
Outdated translations are marked like this.
Hoofblad |
---|
Inleiding |
Om aan die gang te kom |
Vertaling tutoriaal |
Hoe om te begin |
Sien ook |
Lokaliseringsriglyne |
Vertaal vanlyn |
Gereelde vrae |
Ondersteuning |
Hallo Welcome/i18n. Welkom by translatewiki.net!
U kan nou begin vertaal.
Kyk asseblief na die portaal vir u taal — die skakel is in die sybalk gelys. Ander nuttige bladsye word in die kieslys langs hierdie boodskap aangedui.
U vertalings word elke paar dae of elke paar weke na die standaardproduk oorgedra, afhangende van die produk. Let asseblief daarop dat dit langer kan duur voordat u u vertalings in die werklike produk sien.
Ons wens u ’n produktiewe en aangename verblyf. Stel asseblief enige vrae op die Support (die skakel is ook beskikbaar op enige bladsy, in die navigasie-sybalk). Voorspoed!